Lavonne Botha Murray




Sjoe die Vrou soek hulp op die SAP Groep nadat sy uitgeloop is as EEN van die grootste Selfaangestelde FB Speurders opsoek na die vermisde 6 Kinders maar eintlik `n Boek wil skryf en na bewering in haar eie woorde en bewyse daarvan Dokkumentasie versprei wat destyds uit SAO Carel se voertuig gesteel is.

WU boodskappe en dokkumentasie in my besit wat Sy self gestuur het vanaf haar eie Selfoon.

Na die Boodskappe raak sy Persoonlik en maak my uit as `n Leuenaar.



Hier die bewys dat sy besig is met `n Boek.


 

 En die anderkant van die storie Natuurlik.
Lavonne Murry Botha, Elmarie Coetzee (stem op video) en Annetjie saam met Carel.

Dit is natuurlik welbekend dat die Dame `n ontkleedanseres was en haar Taalgebruik spreek natuurlik boekdele.

Kom ons kyk na so paar.



Aarde sluk my in.


No comments:

Post a Comment